Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 105:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Die koning het gestuur, hom bevry en hom ’n heerser oor sy mense gemaak.

21. Hy het hom meester oor sy huis gemaak en heerser oor al sy besittings,

22. om die administrateurs te dissiplineer volgens sy wil en aan die oudstes wysheid te leer.

23. Yisra’el het ook na Mitzrayim gekom en Ya’akov het as gas gebly in die land van Gam.

Lees volledige hoofstuk Psalms 105