Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 103:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. wat jou lewe losgekoop het van vernietiging; wat jou kroon met goedheid en liefdevolle omgee;

5. wat jou mond versadig met goeie dinge sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ’n arend.

6. יהוה is Onpartydig Opreg en het regverdige oordeel vir almal wat onderdruk word.

7. Hy het Sy lewenswyse aan Moshe bekend gemaak, Sy dade aan die seuns van Yisra’el.Ya’a 5:11

Lees volledige hoofstuk Psalms 103