Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 102:8-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Die hele dag lank spot my vyande my; die wat my eens geprys het, is nou geswore teen my.

9. Ek het as soos brood geëet en my drank gemeng met trane,

10. as gevolg van U woede en U toorn, want U het my opgelig en my neergegooi.

11. My dae is soos ’n skaduwee wat verleng en ek is verdroog soos gras,

12. maar U, o יהוה, sal voortduur vir ewig en U herinnering tot in alle geslagte.

Lees volledige hoofstuk Psalms 102