Prediker 8:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Daar is ’n waardeloosheid wat op die aarde gedoen word; daar is regverdige manne met wie dit gebeur volgens die werke van die bose en daar is bose manne met wie dit gaan volgens die dade van die regverdiges; ek sê dat dit ook waardeloosheid is.