Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 5:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As jy die onderdrukking van die arme en gewelddadige verdraaiing van regverdige oordeel sien in ’n stad, verwonder jou nie oor die saak nie, want Hy wat hoër is as die hoogste hou dit dop en Hy wat hoër is, is oor hulle.

Lees volledige hoofstuk Prediker 5

Kyk Prediker 5:8 in konteks