Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat jou optrede gepas wees wanneer jy na die huis van God gaan en om nader te kom om te luister, te hoor en te doen, is beter as die offers van dwase, want hulle weet nie om te doen wat goed is nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 5

Kyk Prediker 5:1 in konteks