Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wanneer daar maar een man is, sonder ’n tweede en hy het geen seun of broer nie, is daar geen einde aan al sy werk nie. Sy oë word ook nie bevredig deur rykdom nie en hy sê ook nie: “Vir wie werk ek en ontneem my lewe van die goeie nie?” Ook dit is waardeloos en ’n vreeslike ergernis van gees.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4

Kyk Prediker 4:8 in konteks