Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daar is geen einde aan al die mense, selfs van almal wat voor hulle was en ook wat nog na hulle sal kom, wat nie in hulle sal verbly nie. Ook dit is vir hulle waardeloos en tevergeefs en ’n ergernis van gees.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4

Kyk Prediker 4:16 in konteks