Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 3:6-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. ’n tyd om te verloor en ’n tyd om te soek; ’n tyd om vas te bind en ’n tyd om los te maak;

7. ’n tyd om te skeur en ’n tyd om aanmekaar te werk; ’n tyd om stil te bly en ’n tyd om te praat;

8. ’n tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat; ’n tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede.

9. Watter voordeel het die arbeider in sy harde werk?

10. Ek het die harde werk gesien wat God aan die mensekinders gegee het om daarmee besig te wees.

Lees volledige hoofstuk Prediker 3