Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 3:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Wie weet of die gees van die mens opgaan boontoe en die gees van die wilde diere afwaarts na onder die aarde gaan?

22. Dus het ek gesien dat daar niks beters in hulle is as dat die mens hom moet verheug in sy werke nie, want dit is sy deel, want wie sal hom daartoe bring dat hy kan sien wat ná hom sal wees?

Lees volledige hoofstuk Prediker 3