Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 3:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want dieselfde ongeluk wat die seuns van die mens tref, tref ook die wilde diere, dieselfde ongeluk tref hulle: soos die een sterf, so sterf die ander; ja, hulle het almal een asem sodat die mens geen voorkeur het bo die wilde diere nie, want alles is waardeloos.

Lees volledige hoofstuk Prediker 3

Kyk Prediker 3:19 in konteks