Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 3:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek weet dat, wat יהוה ook al doen, dit sal vir ewig wees; daar kan niks bygevoeg en niks weggevat word daarvan nie en יהוה het dit so gemaak dat die mens Hom respekvol moet vrees.

Lees volledige hoofstuk Prediker 3

Kyk Prediker 3:14 in konteks