Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Verder, my seun, gee aandag; aan baie boeke skryf, is daar geen einde nie en baie studie is uitputtend vir die vlees.

13. Laat ons die bevinding van die hele saak hoor: “Vrees God respekvol en doen Sy opdragte, wat gegee is deur Een Meester aan elke mens,

14. want God sal elke daad tot oordeel bring, aangaande alles wat weggesteek en bekend is, of dit goed is of boos.”

Lees volledige hoofstuk Prediker 12