Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 11:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. As die mens baie jare leef en hom in hulle almal verbly, laat hom steeds die jare van duisternis onthou, want hulle sal baie wees; alles wat kom, is waardeloos.

9. Verbly jou, o jongman, in jou jeug en dit sal met jou goed gaan en loop in die lewenswyses van jou verstand, wil en emosie en wat jy sien met jou oë, maar weet dat God jou oor al hierdie dinge tot oordeel sal bring.

10. Verwyder daarom woede uit jou verstand, wil en emosie en sit boosheid weg van jou vlees, want die jeug en onkunde is waardeloos.

Lees volledige hoofstuk Prediker 11