Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 11:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Gooi jou brood uit op die waters, want ná verloop van baie dae sal jy dit vind.

2. Gee ’n deel aan sewe, ja, ook aan agt, want jy weet nie watter ongeluk daar op die aarde kan kom nie.

3. As die wolke vol reën is, maak hulle hulself leeg op die aarde en as ’n boom na die suide of na die noorde val, op die plek waar die boom val, daar sal hy wees.

Lees volledige hoofstuk Prediker 11