Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 1:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woorde van die prediker, die seun van Dawid, koning in Yerushalayim.

2. Waardeloosheid van waardeloosheid, sê die Prediker, waardeloosheid van waardeloosheid, dit is alles waardeloos!

3. Watter voordeel het die mens van al sy harde werk waarmee hy hom vermoei onder die son?Ps 104:5

4. Een geslag gaan verby en die ander geslag kom, maar die aarde bly vir ewig.

Lees volledige hoofstuk Prediker 1