Ou Testament

Nuwe Testament

`Ovadyah 1:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die dag toe jy op ’n afstand gestaan het, op die dag toe vreemdelinge sy rykdom weggedra en buitelanders deur sy poorte ingegaan het en die lot oor Yerushalayim gewerp het, was jy ook soos een van hulle!

Lees volledige hoofstuk `Ovadyah 1

Kyk `Ovadyah 1:11 in konteks