Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Of dit twee dae, ’n maand of ’n jaar was wat die wolk oor die tabernakel gebly het, die seuns van Yisra’el het in die kamp gestaan en nie weggetrek nie, maar as dit opgelig word, het hulle weggetrek.

23. Deur die opdrag van יהוה het hulle kamp opgeslaan en deur die opdrag van יהוה het hulle weggetrek. Hulle het die voorskrif van יהוה gehou, deur die opdrag van יהוה, deur die hand van Moshe.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9