Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die dag toe hulle die tabernakel opgerig het, het die wolk die tabernakel, die tent van die Getuienis, oordek en vanaf die aand tot die oggend toe was dit oor die tabernakel soos ’n verskynsel van vuur.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:15 in konteks