Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:89 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer Moshe in die Tent van Ontmoeting ingegaan het om met Hom te praat, het hy die Stem met hom hoor praat van bo die Toedekking af wat op die ark van die Getuienis is, van tussen die twee gérubs uit. So het Hy met hom gepraat.

Lees volledige hoofstuk Numeri 7

Kyk Numeri 7:89 in konteks