Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:68-71 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

68. een goue pan van tien sikkels, vol reukwerk;

69. een jong bul, een ram, een lam, in sy eerste jaar, as brandoffer;

70. een bokram as sondoffer

71. en die offers as vredesoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme en vyf lammers in hul eerste jaar. Dit was die offer van Agi’ezer, die seun van `Ammishaddai.

Lees volledige hoofstuk Numeri 7