Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:61-64 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

61. Sy offer was: een silwer bord, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwer kom van sewentig sikkels, volgens die sikkel van die Afgesonderde plek; altwee vol fyn meel met olie gemeng, as graanoffer;

62. een goue pan van tien sikkels, vol reukwerk;

63. een jong bul, een ram, een lam, in sy eerste jaar, as brandoffer;

64. een bokram as sondoffer

Lees volledige hoofstuk Numeri 7