Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:32-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. een goue pan van tien sikkels, vol reukwerk;

33. een jong bul, een ram, een lam, in sy eerste jaar, as brandoffer;

34. een bokram as sondoffer

35. en die offers as vredesoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme en vyf lammers in hul eerste jaar. Dit was die offer van Elitzur, die seun van Sh’de’ur.

36. Op die vyfde dag het Shlumi’el, die seun van Tzurishaddai, die leier van die seuns van Shim’on ’n offer aangebied.

Lees volledige hoofstuk Numeri 7