Toe het die leiers van Yisra’el, die hoofde van hulle vaders se huise, die leiers van die stamme, wat oor hulle wat getel is, gestaan het, offers gebring.