Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. יהוה laat Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou skyn en gee vir jou onverdiende guns;

26. יהוה lig Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou op en gee vir jou vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”

27. So sal hulle My Karakter en Outoriteit (Naam) op die seuns van Yisra’el lê en Ék sal hulle seën.”’”

Lees volledige hoofstuk Numeri 6