Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Nazir moet sy toegewyde kop skeer by die ingang van die Tent van Ontmoeting en die hare van sy toegewyde kop vat en dit op die vuur gooi, wat onder die vredesoffer is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:18 in konteks