Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Praat met die seuns van Yisra’el en sê vir hulle: ‘As ’n man of ’n vrou ’n buitengewone eed aflê, die eed van ’n Nazir, om hulself aan יהוה toe te wy,

3. moet hy hom van wyn en sterk drank weerhou; wynasyn en asyn van sterk drank mag hy nie drink nie. Hy mag ook geen druiwesap drink nie en geen vars of gedroogde druiwe eet nie.Rig 13:7

Lees volledige hoofstuk Numeri 6