Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer hy haar die water laat drink het, dan sal dit wees dat as sy haar onrein gemaak het en ontrou was teenoor haar man, die water wat die vloek bring, in haar sal ingaan en bitter word en haar buik sal opswel en haar heup inval en die vrou sal onder haar volk ’n vervloeking wees,

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:27 in konteks