Die priester moet die graanoffer van jaloesie uit die hand van die vrou vat en die graanoffer voor die Teenwoordigheid van יהוה waai en dit na die altaar toe bring.