Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet die vrou voor die Teenwoordigheid van יהוה laat staan, die vrou se hare laat los hang en die herinneringsoffer op haar hande sit. Dit is ’n graanoffer van jaloesie. In die hand van die priester sal dit bitter water wees, wat ’n vloek bring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:18 in konteks