Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 36:10-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Soos יהוה Moshe beveel het, so het die dogters van Tz’lof ’gad gedoen,

11. want Maglah, Tirtza, Hoglah, Milkah en No’ah, die dogters van Tz’lof ’gad, het getrou met die seuns van hulle vader se broers.

12. Hulle het getrou in die families van die seuns van M’nasheh, die seun van Yosef en hulle erfenis het gebly in die stam van die familie van hulle vader.

13. Hierdie is die opdragte en die wette wat יהוה die seuns van Yisra’el beveel het deur die hand van Moshe, in die vlaktes van Mo’av by die Yarden oorkant Yerigo.

Lees volledige hoofstuk Numeri 36