Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 36:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die hoof vaders van die families van die seuns van Gil’ad, die seun van Magir, die seun van M’nasheh, uit die families van die seuns van Yosef, het nader gekom en voor Moshe en die leiers, die hoof vaders van die seuns van Yisra’el, gepraat

2. en gesê: “יהוה het aan my meester, Moshe, bevel gegee om die land deur die lot as erfenis aan die seuns van Yisra’el te gee en my meester is deur יהוה beveel om die erfenis van ons broer Tz’lof ’gad aan sy dogters te gee.

3. As hulle nou trou met enige van die seuns uit die ander stamme van die seuns van Yisra’el, dan word hulle erfenis van ons vaders se erfenis af weggevat en bygesit by die erfenis van die stam waarin hulle trou; so sal dit weggevat word uit die erfdeel wat vir ons deur die lot aangewys is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 36