Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:34-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Die kinders van Gad het gebou: Divon, `Atarot, `Aro’er,

35. Atrot-Shofan, Ya’zer, Yogbehah,

36. Beit-Nimrah en Beit-Haran, versterkte stede en skaapkrale.

37. Die seuns van Re’uven het gebou: Heshbon, El’aleh, Kiryatayim,

Lees volledige hoofstuk Numeri 32