Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Moshe het vir hulle gesê: “As die seuns van Gad en die seuns van Re’uven saam met julle oor die Yarden trek, elke man bewapen vir die oorlog voor יהוה en die land voor julle uit onderwerp is, moet julle die land Gil’ad vir hulle as ’n besitting gee,

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:29 in konteks