Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Uit die helfte wat behoort aan die seuns van Yisra’el het Moshe gevat van wat uitgehaal was, een uit elke vyftig, van mense en van diere; hy het dit aan die Leviete gegee wat die dienswerk by die tabernakel van יהוה doen, soos יהוה Moshe beveel het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:47 in konteks