Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 27:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet voor El’azar, die priester, staan dat dié vir hom die beslissing van die Urim kan vra voor die Teenwoordigheid van יהוה. Volgens Sy opdrag moet hulle uitgaan en volgens Sy opdrag moet hulle ingaan, hy en al die seuns van Yisra’el saam met hom, die hele vergadering.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 27

Kyk Numeri 27:21 in konteks