Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 27:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat julle in die wildernis van Tzin, tydens die opstand van die vergadering, teen My opdrag gerebelleer het om My by die water as Afgesonderd voor hulle te behandel. Dit is die waters van M’rivat-Kadesh, in die wildernis van Tzin.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 27

Kyk Numeri 27:14 in konteks