Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:62 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die van hulle wat getel is, almal wat manlik was van ’n maand oud en ouer, was drie en twintig duisend (23 000), want hulle is nie getel onder die ander seuns van Yisra’el nie omdat aan hulle geen erfdeel onder die seuns van Yisra’el gegee is nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 26

Kyk Numeri 26:62 in konteks