Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:27-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Hierdie is die families van die Z’vuluniete, volgens die van hulle wat getel is, sestig duisend vyf honderd (60 500).

28. Die seuns van Yosef, volgens hulle families was: M’nasheh en Efrayim.

29. Die seuns van M’nasheh was: van Makhir, die familie van die Makhiriete. Makhir was die vader van Gil’ad; van Gil’ad, die familie van die Gil’adiete.

30. Hierdie is die seuns van Gil’ad: van I’ezer, die familie van die I’ezriete; van Helek, die familie van die Helekiete.

31. Van Asri’el, die familie van die Asri’eliete; van Sh’khem, die familie van die Sh’khemiete;

Lees volledige hoofstuk Numeri 26