Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur, ná die plaag, dat יהוה met Moshe en met El’azar, die seun van Aharon, die priester, gepraat en gesê het:

2. “Tel die volle getal van die hele vergadering van die seuns van Yisra’el per kop, van twintig jaar oud en ouer, volgens hulle vaders se huise, almal wat in staat is om oorlog toe te gaan in Yisra’el.”

3. Moshe en El’azar, die priester, het met hulle gepraat in die vlaktes van Mo’av, by die Yarden, oorkant Yerigo en gesê:

Lees volledige hoofstuk Numeri 26