Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 25:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, een van die manne van Yisra’el het gekom en ’n vrou van Midyan tussen sy volksgenote ingebring, voor die oë van Moshe en voor die oë van die hele vergadering van die seuns van Yisra’el terwyl hulle huil voor die ingang van die Tent van Ontmoeting.

Lees volledige hoofstuk Numeri 25

Kyk Numeri 25:6 in konteks