Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 25:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hulle het julle as vyand behandel deur hulle planne wat hulle teen julle bedink het aangaande P’or en aangaande Kozbi, die dogter van die heerser van Midyan, hulle suster, wat op die dag van die plaag doodgemaak is as gevolg van P’or.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 25

Kyk Numeri 25:18 in konteks