Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die seuns van Yisra’el het weggetrek en kamp opgeslaan in die vlaktes van Mo’av, oorkant die Yarden, regoor Yerigo.

2. Nou Balak, die seun van Tzippor, het alles gesien wat Yisra’el aan die Emoriete gedoen het.

3. Mo’av was uitermate bang vir die volk, want hulle was baie en Mo’av was in angs vanweë die teenwoordigheid van die seuns van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22