Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat ons asseblief deur jou land trek. Ons sal nie deur lande of wingerde trek nie en die water uit die putte nie drink nie. Ons sal op ‘Die Koning se Hoofweg’ hou, ons sal nie regs of links uitdraai nie totdat ons deur jou grondgebied getrek het.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:17 in konteks