Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Moshe en Aharon: “Omdat julle My nie vertrou het om My as Afgesonderd voor die oë van die seuns van Yisra’el te behandel nie; daarom sal julle hierdie vergadering nie in die land inbring wat Ek aan hulle gegee het nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:12 in konteks