Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Sy leër is getel as nege en vyftig duisend drie honderd (59 300).

14. Daarna kom die stam van Gad en Elyasaf, die seun van Re’u’el, sal leier wees oor die seuns van Gad.

15. Sy leër is getel as vyf en veertig duisend ses honderd en vyftig (45 650).

16. Al die wat getel is in die kamp van Reu’ven was honderd een en vyftig duisend vier honderd en vyftig (151 450) volgens hulle leërafdelings. Hulle moet tweede opbreek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2