Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het vir Aharon gesê: “Jy, jou seuns en die huis van jou vader saam met jou moet die skuld aangaande die Afgesonderde plek dra en jy en jou seuns saam met jou moet die skuld aangaande julle priesterskap dra.

2. Bring ook jou broers, die stam van Levi, die stam van jou vader, saam met jou dat hulle by jou kan aansluit en jou bedien terwyl jy en jou seuns saam met jou voor die Tent van die Getuienis is.

3. Hulle sal verantwoordelik wees vir jou en die hele tent, maar hulle mag nie naby die voorwerpe van die Afgesonderde Plek en naby die altaar kom dat hulle nie sterf, hulle sowel as julle, nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18