Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe sê vir Aharon: “Vat ’n vuurpan en gooi vuur van die altaar daarop en sit reukwerk daarop en vat dit gou na die vergadering toe en doen toedekking vir hulle, want woede het vanuit יהוה uitgegaan, die plaag het begin!”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:46 in konteks