Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as ’n herinnering vir die seuns van Yisra’el dat geen vreemde persoon, wat nie uit die nageslag van Aharon is nie, nader sal kom om reukwerk voor die Teenwoordigheid van יהוה te offer nie sodat hy nie word soos Korag en sy groep nie, soos יהוה deur die hand van Moshe gesê het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:40 in konteks