Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. maar My dienskneg Kalev omdat hy ’n ander Gees in hom het en hy My ten volle gevolg het, hom sal Ek bring in die land waarin hy gegaan het en sy nageslag sal dit in besit neem.

25. Die `Amalekiete en die Kena’aniete woon nou in die valleie, draai môre weg en gaan die wildernis in, op pad na die see van Suf.”

26. יהוה het met Moshe en Aharon gepraat en gesê:

Lees volledige hoofstuk Numeri 14